ADVERTISEMENT:

 

Graad 1-tjies begin nuwe skooljaar met glimlag

- Date: 13 January 2017

Written by:  / Viewed: 30185

Search for a story:

Laerskool Louis Trichardt was Woensdag,  11 Januarie, slag gereed om al hulle nuwe Graad 1'tjies welkom te heet by die skool. Hierdie jaar was die trane min onder die nuwe maats, terwyl die mamma's mekaar buite die klasse vertroos het. 

Loer gerus 'n bietjie na ons lesers se foto bydraes van al die nuwe Triegies.

 

ADVERTISEMENT