ADVERTISEMENT:

 

Al die Tour de Lip se aksie

- Date: 22 September 2017

Written by: Isabel Venter / Viewed: 31914

Search for a story:

Die speke het gesing soos wat Hoërskool Louis Trichardt se ryers Saterdag hul bergfietse die praatwerk laat doen het tydens die laaste rondte van die Spur XCO-bergfietsliga.

Vir die tweede agtereenvolgende jaar het Triegies geseëvier in die provinsiale bergfietsliga en op die koop toe ook nog hulle tuisliga, die Tour de Lip, gewen. Dit beteken dat die skool nou kan begin voorberei vir die nasionale kampioenskappe wat vanaf 8 en 9 Oktober by Hoërskool Bekker (Magaliesburg) aangebied sal word.


 

ADVERTISEMENT