ADVERTISEMENT:

 

 

Gewapende roof by Pitstop drankwinkel

- Date: 26 November 2015

Written by: Andries van Zyl / Viewed: 13041

Please be patient while the video is loading.

Gewapende roof in Louis Trichardt blyk 'n algemene tydverdryf te wees as mens kyk na die ongeërgde houding van die rower in die video.

Die sekuriteitsvideo is geneem tydens 'n gewapende roof by Pitstop Drankwinkel in Louis Trichardt op Donderdag 19 November 2015. 

 
 

by: Andries van Zyl

ADVERTISEMENT

 

ADVERTISEMENT