ADVERTISEMENT:

 

 

Oom Jakkie se Suiderkruis-toer

- Date: 11 April 2016

Written by: Anton van Zyl / Viewed: 19378

Please be patient while the video is loading.

Die 74-jarige oom Jakkie van der Colff het laas week op Louis Trichardt ingeloer tydens sy Suiderkruis-fietstoer. Dié toer loop van die verste noordelike punt van Suider-Afrika tot die mees suidelike punt, en dan kruis hy weer dié roete van die ooste na die weste.

Hy is deur 'n paar plaaslike fietsryers afgesien wat saam met hom per fiets gery het top by Bandelierkop en het 'n tydjie afgestaan om meer te vertel oor dié uitdaging.

[Kliek hier om die volledige berig te lees]

 
 

by: Anton van Zyl

ADVERTISEMENT

 

ADVERTISEMENT