ADVERTISEMENT:

 

 

Kyk hoe vloei Limpopo se rivier!

- Date: 07 February 2017

Written by:  / Viewed: 23139

Please be patient while the video is loading.

Dié video is geneem deur Theunie Snyman van die Limpopo-rivier naby Weipe.

Wydverspreide reëns, nie net in die Soutpansberg nie, maar reg oor die Limpopo provinsie, het nie net die boere se gemoedere aangevul nie maar ook die riviere en ondergrondse watertafels.

Ná maande van droogte vloei die Limpoporivier weer deur die Mapungubwe Nasionale Park, danksy die onlangse goeie reënval in die gebied. Dit aldus ‘n persverklaring van SANParke. Van November verlede jaar tot aan die einde van Januarie is daar 400 mmm reën gemeet in die Mapungubwe Nasionale Park, waarvan 157 mm in November, 184 mm in Desember en 68 mm in Januarie geval het.

 

Dié video is geneem deur Theunie Snyman van die Limpopo-rivier naby Weipe.

 

by:

ADVERTISEMENT

 

ADVERTISEMENT