ADVERTISEMENT:

 

 

Bende van nege slaan by winkel toe

- Date: 20 March 2017

Written by: Isabel Venter / Viewed: 26421

Please be patient while the video is loading.

Die ink op die onlangse plaaslike misdaadstatistiek was nog nie behoorlik droog nie, toe nog ‘n gewapende roof in Louis Trichardt aangemeld is.

Hierdie keer het nege gewapende rowers Saterdag, 11 Maart 2017, toegeslaan by die Check U winkel in Songozwistraat in Louis Trichardt. Die eienaar is erg aangerand en nog ‘n voetganger is deur een van die rowers se koeëls getref.

Kliek hier om die volle berig te lees.

 
 

by: Isabel Venter

ADVERTISEMENT

 

ADVERTISEMENT