ADVERTISEMENT:

 

 

Gees by Interhoër loop hoog!

- Date: 21 February 2020

Written by: Andries van Zyl / Viewed: 35978

Please be patient while the video is loading.

Hoërskool Louis Trichardt se dirigente.

Hoërskool Louis Trichardt het vanjaar uit hul pad gegaan met die aanbied van die jaarlikse interhoër-atletiekbyeenkoms.

Buiten vir Triegies as gasheerskool, sluit die ander besoekende skole in Northern Academy en hoërskole Pietersburg, Tom Naude, Eric Louw, Frans du Toit en Merensky.

Die interhoër is vanoggend afgeskop met die massa optog van atlete, waarna elke skool se singspan en dirigente die geleentheid gehad het om die skare en beoordelaars met hul fyn uitgewerkte passies te bekoor.

Wie gaan vanjaar die beste dirigente-span wees? Triegies glo dit gaan hulle wees wat vanjaar die tema Lion King gebruik het. Klik op die video hier onder en besluit self.

 

Hoërskool Louis Trichardt se dirigente in aksie.

 

Hoërskool Frans du Toit het beïndruk met hulle Pac-Man tema.

 

Hoërskool Louis Trichardt se dirigente.

 

by: Andries van Zyl

ADVERTISEMENT

 

ADVERTISEMENT