From: 03 June 2017 at 08:00 AM
Until: 03 June 2017 at 17:00 PM
Location: NG Kerk Soutpansberg, LTT
Die NG Kerk Soutpansberg hou op 3 Junie vanjaar weer lekker Boerebasaar.
Lekker gebak, vars groente, vleis, biltong, droëwors en vele geurige ander geregte en snuisterye sal teen sakpaspryse beskikbaar wees. “Gesien in die lig van huidige hoë kospryse is ‘n besoek aan die basaar beslis die moeite werd. Kom maak jou vries- en koskas vol!” nooi die gemeente.
Daar sal vanaf 08:00 tot laat lekker saamgekuier word.
Die aand voor die boerebasaar (2 Junie) gaan die gemeente ook lekker “geesvang” tydens die diakonie se gewilde Steak-aand. Almal is egter welkom om te kom saam braai. Vir meer inligting, skakel Andries by tel. 082 603 2419.
Contact Person: Andries
Tel: 082 603 2419
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May (07:30 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|
|
SPCA Golf Day
Where: Soutpansberg Golf Club
Start: 18 May
|
|
NG Blouberg Basaar
Where: NG Kerk Blouberg-gemeente
Start: 25 May
|
|
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May (08:00 AM)
End: 25 May (13:00 PM)
|
|
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
|
|
AGS Talentkompetisie
Start: 01 Jun (17:00 PM)
|