ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA

From: 02 November 2017 at 18:00 PM

Until: 16 November 2017 at 18:00 PM

Location: Louis Trichardt Rolbalklub

Details:

Die Louis Trichardt Rolbalklub bied eersdaags weer hul gewilde jaarlikse besigheidsliga aan.

Die liga begin op 2 November en sal vir drie agtereenvolgende Donderdae tot 16 November beslis word. Die wedstryde begin telkens om 18:00. Deelname beloop R500 per span, met baanfooie van R20 per persoon per wedstryd.

Vir meer inligting of om ‘n span in te skryf, skakel Kittie de Bruin by tel. 082 856 9047 of Mariè Volschenk by 084 500 2453.

Contact Person: Kittie de Bruin

Tel: 082 856 9047

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun