Losgoedveiling

From: 28 September 2019 at 10:00 AM

Until: 28 September 2019 at 14:00 PM

Location: NG Soutpansberg

Details:

Die NG Kerk Soutpansberg-gemeente bied op Saterdag, 28 September, weer hulle gewilde losgoedveiling aan.
Die veiling dien as fondsinsameling vir die gemeente se diakonie. Lede van die publiek kan die gemeente help deur alle items wat in hulle huise rondstaan vir die gemeente te skenk om opgeveil te word. Enige items, van meubelment tot koppies en pierings, is welkom.
Die veiling sal om 10:00 begin, met registrasie vanaf 09:00. ‘n Terugbetaalbare deposito van R200 is betaalbaar by registrasie.
Vir meer inligting of om te reël vir die oplaai van goedere vir die veiling, skakel Carno Smit (leierdiaken) by tel. 083 254 7211.

Contact Person: Carno Smit

Tel: 083 254 7211

Upcoming events

Wynand du Toit weer by Moths
Start: 25 Sep  (18:00 PM)
End:  25 Sep  (20:00 PM)
Losgoedveiling
Where: NG Soutpansberg
Start: 28 Sep  (10:00 AM)
End:  28 Sep  (14:00 PM)
Ultimate Shot-Skietkompetisie
Where: SMG se skietbaan buite Musina.
Start: 05 Oct
End:  05 Oct
SPCA farmer's market
Where: SPCA Louis Trichardt
Start: 05 Oct  (09:00 AM)
End:  05 Oct  (12:00 PM)
Tennis Club ladies singles tournament
Where: Tennis Club
Start: 05 Oct  (13:00 PM)
End:  06 Oct  (17:00 PM)
Inniberg-fees
Where: Hoƫrskool Louis Trichardt
Start: 05 Oct  (23:00 PM)
End:  09 Oct  (09:00 AM)
SPCA Auction
Where: Northgate Lodge
Start: 11 Oct  (18:30 PM)
End:  11 Oct  (22:00 PM)