ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA

From: 10 October 2019 at 18:00 PM

Until: 24 October 2019 at 18:00 PM

Location: Louis Trichardt Rolbalklub

Details:

Die Louis Trichardt Rolbalklub bied weer eersdaags hulle gewilde besigheidsliga aan.
Dit sal oudergewoonte plaasvind oor drie Donderdae vanaf 18:00, met wedstryde wat op 10, 17 en 24 Oktober gespeel sal word. 

Inskrywing per span beloop R500 en daarna R80 per span (vier spelers) per wedstryd. Rolballe sal voorsien word, of kan saamgebring word. “Braaipakkies sal te koop wees en vuur, braaigeriewe, pap en sous sal tydens elke wedstryd voorsien word,” het die klub gesê.

Vir meer inligting, skakel Marietjie Barkhuizen by tel. 082 326 7686 en Marié Volschenk by 084 500 2453.

Contact Person: Marietjie Barkhuizen

Tel: 082 326 7686

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun