LAAT LENTE / HERFSAKKER BASAAR

From: 07 November 2020

Until: 07 November 2020

Location: Ons Tuiste Ouetehuis

Details:

Inwoners van Louis Trichardt en omstreke word nou reeds herinner om ‘n aantekening in hulle dagboeke te maak van Laat Lente en Herfsakker se volgende basaar. Heerlike eetgoed sal weer beskikbaar wees op Saterdag, 7 November. Meer inligting sal nader aan die tyd beskikbaar gemaak word.

Upcoming events

Soutpansberg Akkeedis
Where: Louis Trichardt
Start: 07 Aug
Motivational Talk
Where: Corner of Erasmus and Burger
Start: 18 Sep  (11:00 AM)
Bergcare Motivational Speaker
Start: 18 Sep  (11:00 AM)