Joe Black by Lalapanzi

From: 27 May 2022 at 18:00 PM

Location: Lalapanzi Hotel

Details:

Bekende Suid-Afrikaanse sanger Joe Black sal op 27 Mei by die Lalapanzi Hotel buite Louis Trichardt optree as deel van sy Traveler toer. Sy optrede begin om 18:00 en kaartjies kos R130 per volwassene, R100 vir tieners en R50 vir kinders. VIP pods is beskikbaar teen R2 000. Vir meer inligting en kaartjies, skakel Xanthe by tel. 082 562 0914.

Contact Person: Xanthe

Tel: 082 562 0914.

Upcoming events

Kurt Darren at Meropa
Where: Meropa Casino
Start: 27 May
Joe Black by Lalapanzi
Where: Lalapanzi Hotel buite Louis Trichardt
Start: 27 May  (18:00 PM)
Joe Black by Lalapanzi
Where: Lalapanzi Hotel
Start: 27 May  (18:00 PM)
Tshipise Bulletjie-naweek
Where: Tshipise Forever Resort
Start: 28 May
4x4 Eco Family Challenge
Where: Sand River (Mopane area
Start: 28 May
Skietkompetisie vir jaggewere
Where: Die Soutpansberg Skietklub
Start: 28 May  (08:00 AM)
Polokwane Gin Festival
Where: Meropa Casino
Start: 28 May  (11:00 AM)