Alle Style Karate

From: 03 September 2022 at 07:00 AM

Location: Soutpansberg Kofukan Karateklub

Details:

Soutpansberg Kofukan Karateklub in Louis Trichardt tree op Saterdag, 3 September, op as gasheer van die Kremetart Alle Style Karatekampioenskap.
Die kampioenskap vir kinders, juniors, kadette en seniors word aangebied by die Emma­nuel Christian School buite Louis Trichardt (3 Koraalstraat) en word geborg deur NTT Toyota op Louis Trichardt. Vir meer inligting, skakel Tommy Janse van Rensburg by tel. 083 346 6600.

Contact Person: Tommy

Tel: 083 346 6600

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun