Fatman optrede ten bate van CVO

From: 15 May 2024

Location: Action Ford

Details:

Op 15 Mei kan inwoners van Louis Trichardt lekker saam met bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar die Fatman kuier.
Fatman se optrede vind plaas in Action Ford se vertoonlokaal ten bate van die Zoutpansberg CVO (ZCVO). Kaartjies kos R100 per persoon, of ‘n tafel vir 10 persone kan bespreek word. Die voorste ry tafels kos R1,500 elk. Neem asseblief kennis dat alle kaartjies/tafels vooraf bespreek moet word.
‘n Kontantkroeg en heerlike kos (te koop) sal beskikbaar wees. Geen koelbokse sal toegelaat word nie.
Kaartjies is beskikbaar by die ZCVO Skool (Tel 082 099 1769) of by Marius Brönn Apteek.
Vir navrae, skakel Machtel by tel. 072 211 6657 (WhatsApp).

 

Contact Person: Machtel

Tel: 072 211 6657

Upcoming events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane
Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)