Demi Lee kom kuier

From: 10 May 2024 at 18:30 PM

Location: Hoërskool Louis Trichardt

Details:

Hoërskool Louis Trichardt en Tafelronde Zoutpansberg 66 nooi inwoners uit om op 10 Mei saam te kom kuier op die hoërskool se rugbyveld tydens ‘n optrede deur bekende Suid-Afrikaanse sangeres Demi Lee.
Kaartjies kos R100 per persoon (gratis vir voorskoolse kinders) met die optrede wat om 18:30 begin. Tafels vir 10 persone kan ook bespreek word teen R2,000 per tafel of R3,000 (ete ingesluit­). ‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees (geen koelbokse).
Kaartjies is beskikbaar by beide Hoër- en Laerskool Louis Trichardt se skoolkantoor en vir meer inligting, skakel Madeleine Nel by tel. 083 388 7933

 

Contact Person: Melanie Nel

Tel: 083 388 7933

Upcoming events

NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
AGS Talentkompetisie
Start: 01 Jun  (17:00 PM)
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun
Stad op die Berg Jagpakketkompetisie Wenner trekking
Where: NG Kerk Stad op die Berg, Louis Trichardt
Start: 14 Jun
End:  14 Jun  (12:00 PM)
Airshow to help Botha Shellhole
Start: 28 Jun