Search for a story in Galleries:

Galleries Articles

Bergfietsbrul samel duisende in

Galleries: 22 May 2015 By Isabel Venter

Hoërskool Louis Trichardt het op Donderdag, 7 Mei, ‘n “Bergfietsbrul” aangebied by die skool waartydens hulle ‘n allemintige bedrag ingesamel het vir die Makhado Care Group van Louis Trichardt. 

Boet Fick rugby

Galleries: 15 May 2015 By Isabel Venter

Louis Trichardt se rugby eerstespan het die Mankwengspan van die Universiteit van die Noorde 60-0 geklop in hule eerste wedstryd van die Boet Fick-liga wat op Saterdag beslis is.

Wintersport by CVO Skool

Galleries: 24 April 2015 By Isabel Venter

Die CVO Skool Zoutpansberg net buite Louis Trichardt het die naweek se reënweer getrotseer en ‘n heerlike dag geniet met skitterende rugby en netbal. Veral die bulletjierugby het baie aftrek geniet.

Meisies stof seuns uit

Galleries: 24 April 2015 By Isabel Venter

Daar is verlede week rugby en netbal gespeel by Laerskool Louis Trichardt dat dit klap, maar dit was die netbalmeisies wat die rugbyseuns gewys het hoe dit gedoen word.

Most read Galleries articles

 
 

Not so perfect break-in at Perfect Water

Video: 18 October 2018

On Sunday, 14 October at 23:05, two burglars broke into the Perfect Water shop at 33 Songozwi Street, Louis Trichardt. The shop is owned by Johan and Leana van Rooyen. Johan said that the burglars knew exactly what they were looking for and where to get it. While the alarm apparently did not register at the security company, it did go off at the shop, and the thieves, including one with a very distinctive tattoo, were caught on the shop’s closed-circuit television cameras.